NHK Dolfynkus
Geleenthede
Herleef ons gemeente se geleenthede.
Santa SkoenbokseHelp ons om hierdie Kersfees vir 36 kinders in ons kinderhuise ’n spesiale verrassing te gee! Met ons Santa Skoenbokse-projek wil ons vir elke kind ’n R150 Pick ’n Pay-geskenkbewys en koekies gee. Elke bydrae, groot of klein, bring ons nader daaraan om al 36 kinders te bederf. Dankie dat jy help om Kersvreugde te versprei! 🎄🎁Sien geleentheid →
NHSV Afsluiting 14 NovemberDie dames van ons gemeente kuier heerlik saam tydens die jaarlikse afsluiting van die Sustersvereniging. Dit was 'n spesiale geleentheid waartydens elke vrou haar dankbaarheid kon oordraSien foto's, video's en borge →
Doppe in die MelktertOns het lekker gelag! Baie dankie aan NHK Richardsbaai wat bereid was om die stukke hier by ons te kom aanbied. Julle het geskitter! Sien julle volgende jaar.Sien foto's, video's en borge →
Kleurlopie 2026Dolfynkus Kleurlopie Pretdraf en loop · 3 Oktober 2026Sien foto's, video's en borge →