NHK Dolfynkus
Kalender
Ons gemeente se geleenthede en aktiwiteite.
| Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | So |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 1 | ||||||
| 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
| 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
| 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
| 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 (Vandag) | 29 |
| 30 |
Aktiwiteite in November 2026
1 November 2026
08h30: Erediens – Ds. Kay
Plek: Pumpkin Teater
NHSV Vergader Knipmes vergarder Eskatologie: Hoop en voleinding (groen)
2 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
3 November 2026
STEMDAG & Kerkraadsvergadering
Meer inligting volg
4 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
5 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
6 November 2026
Doppe in die Melktert →
Ons het lekker gelag! Baie dankie aan NHK Richardsbaai wat bereid was om die stukke hier by ons te kom aanbied. Julle het geskitter! Sien julle volgende jaar.
Doppe in die melktert
Plek: Pumpkin Teater
Kom geniet die aand saam met ons.
7 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
8 November 2026
08h30: Erediens
Plek: Pumpkin Teater
Kom kuier saam met musiek en Evana Eskatologie: Hoop en voleinding (groen)
9 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
10 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
11 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
12 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
13 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
14 November 2026
NHSV Afsluiting 14 November →
Die dames van ons gemeente kuier heerlik saam tydens die jaarlikse afsluiting van die Sustersvereniging. Dit was 'n spesiale geleentheid waartydens elke vrou haar dankbaarheid kon oordra
15 November 2026
08h30: Erediens
Plek: Pumpkin Teater
Spesiale deurkollekte: Bejaardesorg Ds. Vertrek na Krugersdorp (POP) Eskatologie: Hoop en voleinding (groen)
16 November 2026
POP
Plek: Krugersdorp
Predikante Ontwikkelings Program Ds. Denise woon by
17 November 2026
POP
Plek: Krugersdorp
Predikante Ontwikkelings Program Ds. Denise woon by
18 November 2026
POP
Plek: Krugersdorp
Predikante Ontwikkelings Program Ds. Denise woon by
19 November 2026
POP
Plek: Krugersdorp
Predikante Ontwikkelings Program Ds. Denise woon by
20 November 2026
POPIA
Plek: Krugersdorp
Raad van Finansies Ds. Denise woon by
21 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
22 November 2026
08h30: Erediens
Plek: Pumpkin Teater
Voorbereiding met gemeentevergadering. Ewigheid Sondag (wit) Christus die Koning Dink aan geliefdes wat afgelope tyd gesterf het.
23 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
24 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
25 November 2026
Kategese afsluiting
26 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
27 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
28 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.
29 November 2026
08h30: Erediens (Nagmaal & Danksegging)
Plek: Pumpkin Teater
Eerste Adventsondag Nagmaal: 08:30 Danksegging: 09:45 Uitgebreide koinonia Eerste Adventsondag (pers)
30 November 2026
Geen aktiwiteite vir hierdie dag nie.